<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Lurianne Maroelaboom</title>
<lyrics>[V1]
.C
 Eendag ini bos Het die bobbejaan
.                     G
 Aan 'n daggablaar gekou
.G
 Sy gemoed was goed
.G
 en die blaar was soet
.                       C
 En die lig was ekstra blou
.    C
 Hy vang toe 'n middag slapie
.                       G
 Daar onder die Maroela boom
.     C
 En toe begin daai bobbejaan
.     C
 Die snaakste goed te droom

[C1]
.      (F, C, G)
   Die hoender en die draak het verlief geraak x 3
.              C
   O my liewe tyd

[V2]
.  C
 Toe die hoender en die draak
.     C
 die knoop deurhaak
.                  G
 Raak al die diere bos
.     G
 Die reier trou met padda
.     G
 Sy skelmpie is salm
.                       C
 W'gaan-hy nou eet vir kos

[V3]
 Die jakkals en die skapie
.     G
 Die miggie en akkedis
.      G
 M'daai dagga middag slaapie
.                          C
 Raai vir wie raak hy toe lus

[C2]
.      (F, C, G)
   Die hoender en die draak het verlief geraak x 3
.              C
   O my liewe tyd

[V4]
.           C           G
 Daai sexy luiperdwyfie,
.                    G
 met haar wil hy toe kys
.     G
 En tussen die skadu blaartjies
.                  C
 'n ding of 2 gaan wys

[V5]
.     C
 As die hoender en die draak verlief kon raak
.                   G
 Het hy mos ook 'n kans
.      G
 Toe nooi hy vir luiperdwyfie
.                    C
 Na die bos se dieredans

[C3]
.      (F, C, G)
   Die hoender en die draak het verlief geraak x 3
.              C
   O my liewe tyd

[B1]
.          F
   O Bobbejaan klim die berg,
.       C
   so haastig en so lasting,
.        G
   Bobbejaan klim die berg
.           C
   om die diere te vererg

[B2]
.          F
   O,Bobbejaan klim die berg,
.      C
   so haastig en so lasting
.         G                       C
   Bobbejaan wat die luiperwyfie terg
.  F
   Onder die maroela boom
.  C
   Onder die maroela boom
.  G
   Onder die maroela boom
.        C   G   C
   Bobbejaan se droom</lyrics>
<key>C</key>
</song>